Hiedie pragtige eenheid bied jou die volgende:
2 Slaapkamers
1 Vol badkamer
Oopplan leef ruime
Pragtige kombuis
Privaat tuin
Onderdak stoep
Enkel motorhuis
Die oord bied jou die volgende:
Restaurant wat ontbyt en middag etes bedien
Haarsalon
Dokters spreekkamers
Verpleegster op bystand
Additionele afdeling wat versorging bied vanaf intree vlak tot intensiewe versorging
Vervoer na die plaaslike winkel sentrum
'n Ontspannings saal en nog vele meer
Loading
Loading